Dragonfly Selfsorg
2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 140 Anne Marie Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Dragonfly Selfsorg is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Meyerspark, Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid is geskik vir 2 en het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar gratis Wi-Fi en TV met USB konneksie punt en toegerus met sonkrag. Daar is ook 'n privaat tuin en braaigeriewe.
Privaat en veilige parkeerplek word voorsien.
Die eenheid is naby hospitale, winkelsentrums, museums, natuurreservate en 'n verskeidenheid besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 140 Anne Marie Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
140 Anne Marie Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang