4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61A Adderley Street, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dreamcatcher is 'n bekoorlike huis in Fernridge, George, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied binne maklike bereik van geriewe en openbare vervoer. Die huis is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na vakansie of oornagverblyf.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke wat oopmaak na 'n patio met buitesitplek en 'n tuin met braaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 61A Adderley Street, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Dreamcatcher het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61A Adderley Street, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang