Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Fernridge

4.6 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Fernridge van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Fernridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fernridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fernridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fernridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fernridge Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fernridge

Little Fern and Peace Lilly bied gerieflike selfsorgverblyf in Fernridge, George. Hierdie instansie bestaan uit twee eenhede, naamlik Little Fern Selfsorg, wat slaapplek vir 4 gaste bied of die Peace Lilly Suite, '...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Fernridge

Stacie's Cottage is 'n selfsorgkothuis in die rustige woonbuurt Fernridge in George en skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Die kothuis is stapafstand vanaf die George Botaniese Tuine - net 300 m van die hek ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fernridge

The Owl Apartment is 'n selfsorg-duplekseenheid wat langs die eienaar se huis in George geleë is. Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede geleë. Die woonstel het ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fernridge

Tehillah Guest House bied 'n rustige wegbreek in 'n pragtige gastehuis in George. Dié gastehuis is aan die voet van die Outeniqua-berge en is die ideale basis om die Tuinroete te verken. Verblyf is beskikbaar in 4...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fernridge

The Railway Cottage is in 'n rustige buurt in George in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë. Verblyf beskik oor 2 kothuis wat slaapplek bied aan 2 en 4 gaste. Die Railway-kothuis bied slaapplek aan 4 gas...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fernridge

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R820
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, George

Hugenot View is 'n selfsorgtuinkothuis in 'n rustige deel van George, net 850 m van die Botaniese Tuine met sy weeklikse parkrun af. Die kothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaar ook woon, tog is dit p...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, George

42 On Adderley is 'n selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se perseel in George. Die stad is 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap. George, wat aan die voet van die Outeniekwaberge g...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
B&B in George, Tuinroete

Lorita's bied B&B-verblyf op die eienaar se perseel in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Dis ook die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Eenheid 1 beskik oor 1 slaapka...

Vanaf
R580
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Denneoord, George

Bergsig Apartment is in Denneoord, George en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Die eienaar woon op die perseel. Dié woonstel beski...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Campher's Drift, George

Eagle's Nest is op 'n residensiële perseel in Camphersdrift, George, en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die tuinkothuis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]