2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 13 St. Augustine Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dreamcatcher Sage is 'n moderne en pragtig ingerigte selfsorgwoonstel in die oulike vissersdorpie Paternoster, geleë te midde van die skilderagtige duine van die Atlantiese kus. Hierdie eiendom is gerieflik geleë en is slegs 5 minute se stap of 200 m van die strand af.
Hierdie eenheid is op die boonste verdieping geleë en het slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Daar is 'n sentraal geleë eetkamertafel en maak verder oop na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n knus kaggel.
Die sitkamer maak oop na 'n balkon, en gaste het toegang tot 'n ingeboude braai-area, perfek om te ontspan.
Gaste kan die gemeenskaplike tuin geniet met 'n sprankelende swembad, braaigeriewe en 'n boma vir buitelugbyeenkomste. Daarbenewens het gaste toegang tot 'n enkelmotorhuis vir veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1937
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 St. Augustine Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Dreamcatcher Sage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 St. Augustine Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang