Dreamz On Sleigh
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dreamz On Sleigh bied gemaklike verblyf op die eienaar se eiendom in die hartjie van Langebaan.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV geniet, en toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur gaste se verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Mashie Gholfklub binne loopafstand, en Langebaan-strand is 1.4 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang