Driftsands 36
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 5, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftsands 36 is 'n selfsorgwoonstel wat teen die kus in 'n veilige kompleks in Doonside geleë is. Dié kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand met haainette en lewensredders.
Dié woonstel is op die derde verdieping met 'n see-uitsig. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en kookware. Die sitkamer het 'n TV.
Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.
Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, visvang, perdry, gholf en diepseeduik.
Die Galleria Winkelsentrum met sy fliekteaters, 'n ysskaatsbaan en verskillende restaurante is slegs 6 km vanaf die woonstel geleë.
Bring asb. jou eie persoonlike badhanddoeke, swemhanddoeke en persoonlike toiletware.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kusweg 5, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Driftsands 36 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kingsburgh Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 5, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal