+13
Selfsorg in Yzerfontein

Driftwood Self-Catering Home

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Nina S
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Rustig. Mooiste tuin! Fantasties! Alles was skoon en netjies. Die tuin is asemrowend. Ek en my twee senior woefies het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A wonderful, fully equipped home in a great location. Driftwood Self-Catering Home is a wonderful place for a relaxing getaway. The house is fully equipped with everything you need to make your holiday perfect. The large patio with a braai (barbecue) area is a big bonus and ideal for spending time together. The location is excellent, and the friendly host gave us a very warm welcome. Everything was simply perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave W
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Spacious and clean accommodation. Great covered braai area. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk M
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Vriendelik, skoon, rustig en het alles wat mens kan nodig kry vir 'n wegbreek. Ek kan die gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2026

Rustig en gerieflik. Ek kan die gastehuis beslis aanbeveel. Gerieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly. Daar was alles wat jy nodig het. Dis baie ruim en groot. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deline D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great value for money, location was perfect and the board games/Lego was a win! We had a wonderful time with our 5-year-old daughter and her puppy. Carrie and Blanche were amazing and we would definitely return for our next holiday in Yzerfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Gerieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly. Dit was skoon en netjies. Daar was alles wat jy nodig het. Dis baie ruim en groot. Baie lekker braai area. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Wonderlik, plek is mooi. Ek het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leishara S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

As above. Welcoming, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Johannes M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie gerieflik en goed toegerus. Ons het ons verblyf by Driftwood Self-Catering Home baie geniet. Dit is baie netjies en goed toegerus met alles wat benodig sal word en meer. Die kamers is ook lekker ruim en die twee badkamers, elkeen met 'n bad en stort, was baie gerieflik. Ons het ook lekker gebraai op die stoep wat uitkyk op die baie mooi tuin. Ons kleinman het die tuin terdee geniet. Ons hoop om binnekort weer hier te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 950
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek

30 F. Duckitt Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d4081ec9c6fb4bf4b949cab41859f389166fe571ba79b2d4def0aa698409db39577302f5d7e2e4c9fa6d1518ec7251b1319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense 78 5 1 5 30 F. Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.348773002248 18.158893242328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang