Droomhuis
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 430R1 823 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Droomhuis is 'n gerieflike selfsorghuis in Arniston en bied slaapplek aan 9 gaste.
Hierdie ruim huis strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Drie van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Gaste deel die 3 badkamers, waarvan twee elkeen 'n stort en 'n toilet het en die ander een 'n bad en 'n toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en gaste kan hulle etes by die etenstafel geniet. Daar is 2 leefareas waar gaste kan ontspan met 'n TV en 'n pooltafel.
Buite is daar braaigeriewe in die omheinde tuin. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Arniston spog met verskeie restaurante en lieflike strande, sowel as aktiwiteite soos swem, fietsry, perdry, bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk en skeepswrakduik. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot gaan besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 162
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2de Laan 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Droomhuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap