6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Kliprug Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Duifie is 'n selfsorgvakansiehuis met plek vir 4 gaste in Paternoster en is lekker naby die strand.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster toegerus en daar is ook 'n etenstafel en 'n deur na die stoep. Die stoep spog met 'n ingeboude braai en 'n piekniektafel. Verder bied die leefarea het 'n TV en sitplek. WiFi is ook beskikbaar en die verblyf het 'n beperkte see-uitsig.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, kajakvaart, kreefduik, pottebakkery, perdry, besoeke aan kunsgalerye en strandkarretjieritte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1196
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kliprug Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Duifie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kliprug Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang