+48
Selfsorg in Universitas Ridge

Duinerus Self-Catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 George Du Toit Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Duinerus Selfsorgverblyf bied gemaklike verblyf in Universitas Ridge, 'n luukse en stil voorstad in Bloemfontein. Die eiendom is gerieflik geleë naby die N1, sowel as belangrike geriewe soos 'n hospitaal, die universiteit en Grey College.

Verblyf word voorsien in goed toegeruste gastekamers, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad. Kamers word op 'n selfsorgbasis aangebied met verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond.

Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe en veilige onderdakparkering van die straat af.

Hierdie verblyf is geskik vir gesinne, sakereisigers, hospitaalbesoekers, toeriste en gaste wat sport- of kulturele geleenthede in Bloemfontein bywoon.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hannah R
5.0
Stayed by myself and felt really safe. It's in an area that is central and close. It was such a great stay! Everything was cleaned and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Anneliese S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en rustig, sal vir seker weer by Duinerus oorbly volgende keer. Heerlik en rustige aand by Duinerus, sal vir seker weer hier oorbly 'n volgend...
Sien meer
Jan 2026
Corné C
5.0
Relaxing, without interruption. Stay was very pleasant, nice and clean, safe and the host made sure everything was in order before my a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Boyd S
Saam met vriende
5.0
Luuks en gerieflik. Bo aan my lys van blyplekke. Ek het nog nooit so skoon en gerieflike plek ondervind in al my jare se reis in Suid-Afrika. Daar kor...
Sien meer
Okt 2025
Beryl H
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money and very clean. We have stayed over a couple of times now. Very clean and well stocked. Nice new furnishings. Breakfast...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 9 George Du Toit Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Duinerus Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 George Du Toit Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb49866a5ff13e612620ebaa156bc2cb05e772c1ca78ce719ccb6620d16ac7b6f57d8a8fecd339b61891f0df6ed6eb4a8cdb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 9 George Du Toit Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.109341726717 26.165206432343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang