- Slaapplek vir 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Duiwekloof Lodge bied akkommodasie in selfsorg-eenhede op 'n plaas in privaat besit in die Baviaanskloof Natuurreservaat. Dis ideaal vir 'n gaste wat op soek is na rustige wegbreek, ver verwyder van die stad se rumoer.
Ons bied verblyf in 6 eenhede en 4 kampterreine. Die eenhede is elkeen smaakvol en uniek versier het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Elkeen van die kamers het ook 'n stapelbed wat ideaal is vir ouers wat saam met hul kinders reis. Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie, 'n yskassie en die nodige breekware.
Vir diegene wat nie hul eie etes wil voorberei nie, kan etes en 'n keuse van drankies gereël word teen 'n ekstra koste. Die lodge het 'n gemeenskaplike onthaalarea met 2 groot braai-areas, 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord en ablusieblokke. Ons maak gebruik van gas en sonkrag.
Die lodge is die ideale basis vanwaar mens die volop voëllewe en wild in die reservaat kan gaan verken.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chantele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
- Gaste dink Duiwekloof Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 209, Verlaaten Revier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 49 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang