Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duiwekloof Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Driedubbele kamer
Slegs verblyf.
Dubbelkamer
Slegs verblyf.
Gesinskamer
Slegs verblyf.
Gesinskothuis
Slegs verblyf.
Wittebroodskamer
Slegs verblyf.
Kampterrein
Toegang tot ablusieblokke en gemeenskaplike geriewe.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- 'n Terugbetaalbare deposito van R200 is met aankoms betaalbaar.
- 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen R100 per bondel.

- Die naaste dorp en winkels is Willowmore, sowat 48 km met 'n grondpad van ons af. Daar is beperkte noodhulpkissies beskikbaar. Let asseblief daarop dat ons afgeleë is en ons is dus ver van alle dienste en verskaffers. Dus kan daar geen waarborg rakende geriewe gelewer word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R477
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R477
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R477
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 209, Verlaatenrivier, Baviaanskloof, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5704529c45de6f84e66b6b112f9298a38731d6cc8a85b74f3da98d3df263a5e6df27ef166db1de15dc1ffe78f2e2ad0451d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R477 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 Farm 209 Verlaaten Revier 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.508198788772 23.754518777132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem