+136
Oord in Dullstroom

Dunkeld Country and Equestrian Estate

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.5
Stoffel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Vriendelike staf, gerieflik, goed geprys. Dit was uitstekende waarde vir geld. Skoon, netjies en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Amazing. Dis 'n ongelooflike mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keigan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Simply amazing! The location is excellent, the estate itself is well kept and the views are spectacular to say the least!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Dear Keigan, Thank you for taking the time to leave a review. It is wonderful to know that you had an enjoyable stay, and we hope to welcome you again soon. Kind regards, Dunkeld Estate Management

Gerald G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker uitgerus. Baie rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Geagte Gerald, Ons waardeer u positiewe terugvoer. Dit is altyd lonend om te hoor dat gaste hul ervaring by ons geniet het. Ons sien uit na u volgende besoek. Groete, Dunkeld Bestuur.

Christiaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Opwindend, pragtig, vriendelik. Baie lekker gebly. Die kaggel het nie gewerk nie en daar was nie instruksies om hom aan te steek nie, dis maar al.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is verheug om te hoor dat u verblyf opwindend, pragtig en aangenaam was en dat u die vriendelike diens waardeer het. Dankie ook dat u die probleem met die kaggel onder ons aandag gebring het. Ons sal daarna kyk om duideliker instruksies beskikbaar te stel om die gebruik daarvan vir toekomstige gaste makliker te maak. Ons waardeer u besoek en sien uit daarna om u weer te verwelkom. Vriendelike groete, Dunkeld Bestuur

Anneline L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Dunkeld is absoluut asemrowend mooi! Alles was fantasties! Ons het verskriklik lekker gebly en sal beslis weer in die toekoms by Dunkeld bly. Wat 'n mooi plek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Geagte Anneline, Ons waardeer dat u u ervaring met ons gedeel het. Dit is baie bemoedigend om sulke positiewe terugvoer te ontvang en te weet dat u verblyf onvergeetlik was. Dankie vir u ondersteuning, en ons hoop om u binnekort weer te verwelkom. Vriendelike groete, Dunkeld-bestuurspan.

Joshua H
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2026

Short stay with friends. We have visited Dunkheld on a lot of previous occasions, and usually stay at the equestrian side. You will struggle to find a better view. I would however recommend that the units, especially the one we stayed in, be revamped a bit. The baths are stained and broken, and there is the normal wear and tear on the buildings. It has so much more potential. But we will visit again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly. Ons het die stilte baie geniet. Die kaggeltjie en elektriese lakens het goed te pas gekom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries J V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2026

Pragtige natuur, veilig vir die kinders en pret. Dit is 'n pragtige plek. Ons het baie lekker gebly. Dit was heerlik om weg van alles te wees en die natuur skoon te kon geniet. Dit was net jammer dat die warmwater swembad se water nie warm was nie. Dit was nie baie skoon rondom die swembad nie. Die ape het op een of ander manier binne ons huis ingekom en ons vrugte geëet. Ons vermoed dat die skoonmaker die venster opgemaak het. Die venster se handvatsel is ook los op die vensterraam gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Geagte Andries, Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u die pragtige natuurlike omgewing geniet het en dat u die eiendom as veilig en geskik vir kinders ervaar het, asook ’n aangename wegbreek in die natuur. U kommentaar rakende die warmwater-swembad se temperatuur, die netheid rondom die swembad en die toestand van die venster is genoteer en sal met die betrokke spanne opgevolg word. Ons neem ook kennis van u terugvoer rakende die ervaring met die ape en huishouding prosedures. Ons waardeer u insette en hoop om u weer te verwelkom vir ’n nog beter ervaring. Vriendelike groete, Bestuur Dunkeld Country & Equestrian Estate

Usha B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2026

Peaceful, tranquil, relaxing. It was absolutely beautiful. But on the website, it said it's free standing but we were in an apartment. Had some water issues but it was sorted. Should have WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Dunkeld Country and Equestrian Estate
Dear Usha, we appreciate you sharing your experience with us. Thank you for your feedback, and we hope to have the opportunity to welcome you back in the future. Kind regards, Dunkeld Estate Management

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 9

Resensies 480

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 312
15 % AF
R1 312 R1 116
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 312
15 % AF
R1 312 R1 116
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 312
15 % AF
R1 312 R1 116
per nag (plek vir 2)
Bespreek

80 Tonteldoos Road, Dunkeld Country and Equestrian Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 594 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARa46wMWuMgSEn5pp1luJcGPk3jg6coRelvPtvBZNw7ubstagPP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 312 nouVanaf R1 116 per nag (plek vir 2) 196 5 1 4 80 Tonteldoos Road Dunkeld Country and Equestrian Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -25.401399222565 30.076891199722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang