Durbanville Daydream
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: The Belgard Unit 217, 33 Van Der Byl Avenue, Durbanville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Durbanville Daydream bied selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan buite maaltye geniet met uitsigte op die gemeubileerde balkon, kompleet met 'n braai-area. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Durbanville Gholfklub en The Village Square binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- The Belgard Unit 217, 33 Van Der Byl Avenue, Durbanville, 7530, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: The Belgard Unit 217, 33 Van Der Byl Avenue, Durbanville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang