Pick your preferred language

English

Afrikaans

+8
Selfsorg in Durbanville

Durbanville Hills

1 gas

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 1 gas
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 28 Cedarberg Way, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Durbanville Hills is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n welige tuin op die eienaar se perseel in Durbanville. Die eenheid spog met 'n privaat ingang en bied 'n intieme wegbreek vir enkel- of sakereisigers.

Dié knus oopplan-eenheid bied slaapplek aan 1 gas en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi word voorsien.

Kom ontspan in die natuurskoon van die welige tuin en kuier op die stoep. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, uiteet by die rits restaurante en bergfietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 28 Cedarberg Way, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Durbanville Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 420
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 420
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 420
per nag (plek vir 1)
Bespreek

28 Cedarberg Way, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 1 gas
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa533c2d16c1b08095b0dfd2493377988555247116f58f921747eec16f1a8fdbd6311bbfa46170b9e637a78e0afbffdf9b6e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 1) 11 5 1 5 28 Cedarberg Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 09:00 -33.84717 18.64121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang