6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 JJ Meyer Street, Dwarswegstrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dwarswegstrand Selfsorg Woonstel bied selfsorgverblyf in Dwarswegstrand naby Groot-Brakrivier en Mosselbaai.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel, 'n slaapbank en 'n platskerm-TV. 'n Enkelmotorhuis is beskikbaar vir gaste se voertuie en braaigeriewe word voorsien.
Die woonstel het 'n asemrowende see-uitsig oor Mosselbaai en is sowat 300 m van die see af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christof Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 38 JJ Meyer Street, Dwarswegstrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Dwarswegstrand Selfsorg Woonstel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 JJ Meyer Street, Dwarswegstrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang