Beskrywing
Dié oopplan-hut bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegrus is. Die eetarea lei verder na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aktiwiteite waar gaste eie toerusting gebruik:
Bergfietsry, voetslaanroetes, vierwielmotorfietse, veldfietse, swem, zipline en visvang
Aktiwiteite teen ekstra koste: visstokverhuring, perdry, 4x4-roetes, vierwielmotorfietse en -roetes.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ruigtenfontein Farm, Eagle Falls Country Lodge, 40 km outside Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang