Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle Falls Country Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 35 resensies vir Eagle Falls Country Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Anja A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja A
Gesin met tieners

A pet-friendly hidden gem!

We stayed in the main cabin with the most spectacular view over the waterfall. The wooden cottage was great and had everything we needed, including WiFi. Our two dogs were most welcomed by our host and loved being able to move around freely with us (the cottage is not fenced, but the balustrade is dog-proof). There are lots of excellent walks on the farm that we still want to come back and explore more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sean H
Saam met vriende

Picturesque cabin on mountainslope for those looking for rest and relaxation!

We enjoyed our stay at Eagle Falls Country Lodge. The cabin was equipped with the bare necessities, which could have included a welcome brochure detailing general park and cabin information, as well as important contact numbers. There is no cellphone reception other than WiFi at a fee, which was erratic at times. We had some issues with our 2 x 4 SUV vehicle coming to and from the main cabin due to the steepness and sandiness of the road, but the owner was more than willing to assist as needed. The staff were friendly and accommodating, serving a great farmhouse breakfast and joining us for an entertaining game of pool at the bar. Great views from the cabin and great sunsets!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joané L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joané L

Oase in die Langkloof.

Gemaklike verblyf met pragtige uitsig op berge en loopafstand van groot waterval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James G
Besigheidsreis

Overnight stay on a business trip.

Very nice place to stay with very nice people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle Falls Country Lodge se terugvoer

Good day James, thank you for choosing Eagle Falls for your overnight stay and we are so happy you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.
Kind regards. Riaan and Barbara

Eagle Falls Country Lodge
Hendrik P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike pragtige plek. Met ons aankom het 'n "welcoming party" van drie lewenslustige en baie vriendelike Jack Russels ons kom haal by die voertuig. Hulle het sommer die nag by ons geslaap ook. Dit was een van ons beste uitbly-ervarings. Ons sal dit beslis weer wil doen met die res van ons familie.

Pragtige plek weggesteek tussen die berge met die geluide van watervalle in jou ore terwyl jy ontspan. Baie veilig. 'n Paradys vir die drie Jack Russels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle Falls Country Lodge se terugvoer

Good Day Henk, Thank you for an awesome review. Eagle falls look forward to see you and your family in the near future. have an awesome day. Kind Regards Barbara & Riaan Lodge manager

Eagle Falls Country Lodge
Belinda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike wegbreek.

Alles was skoon en netjies. Michael gaan uit sy pad om seker te maak jy is gemaklik. Dankie dat ons weereens by julle ons batterye kon herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel.

Vandat ons aangeland het by Eagle Falls is on hartlik verwelkom deur Michael en sy span en het dadelik tuis gevoel. Die hoofchalet het 'n pragtige uitsig oor die poele en die waterval. Alles is skoon en netjies. Selfs met beurtkrag is daar voorsiening gemaak vir noodligte. Ons sal beslis weer kom kuier en 'n hele paar vriende saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, vreedsaam en natuurskoon.

Baie veilig, in natuur, sonder enige stad se lawaai. Omring deur berge, bome en voëls!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle Falls Country Lodge se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoering

Groete
Michael

Eagle Falls Country Lodge
Jan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bene in die lug met koue bier en lekker braai. Na 7 ure op MTB was die bier baie koud.

Ontvangs deur Renaldo was baie vriendelik, hy het ons gehelp met elke demand. Die hout vir die vuur was droog.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sané T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sané T
Enkelreisiger

Truly off the grid.

The views are incredibly stunning in this truly tranquil location far from all civilisation. The rock pools were lovely to swim in, great way to cool down on a hot summers day. The food was however substandard, I would suggest bringing your own food for your stay as there is only one restaurant in the whole vicinity and it is too far in the mountain to drive out for better food. There are a lot of creatures that come in to the cabin, you must not have a fear for insects if you decide to take this retreat, or else it wont be very restful. I was very disappointed that the website wasn't updated to indicate that there is no longer quad-biking available, and you must bring your own gun for the shooting range. I was mostly looking forward to quad-biking, which was also why I chose the location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rubin P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rubin P
Saam met vriende

Awesome.

Awesome stay, enjoyed the tranquility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Maggie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Dringende aandag nodig aan badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle Falls Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.
Ons is besig om aandag aan alle badkamers te gee.
Hoop om u weer te sien.

Eagle Falls Country Lodge
Mike A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real gem of a place.

Possibly one of the best places I have stayed at, wish I had stayed longer to experience a bit more of the area. Great hosts.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert S
Gesin met tieners

Breathtaking views, fantastic tranquil location and friendly helpful staff.

Great get away location if you are looking to relax and get away from the fast city life for a few days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle Falls Country Lodge se terugvoer

Robert, thank you very much. We appreciate your lovely review and are pleased that you enjoyed your stay. We hope to see you back soon.

Eagle Falls Country Lodge
Karel O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karel O
Gesin met klein kinders

Baie ongelukkig.

Dis was ons eerste vakansie gewees, ons besluit om daar te kamp vir 4 dae vir Kersfees. Omdat hulle so bemark en op hulle site all die aktiwiteite daar het, maar dis was nie so nie, daar was gesê daar is swembad, perd ry, abseiling, quad bikes, niks daar nie. Ek het eienaar vra toe hy doen din dit nie meer nie,ek wat baie baie upset, toe ek vra oor swembad toe se hy swem is berg se dam, maar op webtuiste sê hulle daar is swembad. Daar is net WiFi by bar nie op kampplek nie. Geen perde en goed nie en die grond pad is rêrig nie lekker om ry met jou kar nie, daar was ook sign soos na hulle ry van al aktiwiteite maar dis nie so nie. Ek is baie unhappy on net een aand daar te gebly het van 3 aande wat ons betaal het. Tot vandag het die eienaar of bestuur ons nie gekontak oor ons issues nie, seker omdat on nie so belangrik is soos ander gaste wat by lodge bly nie, maar ek is unhappy, want dit sou eerste kamp wees, en al die geld wat ons spandeer om goed koop. Baie baie teleurgesteld, hoekom adverteer hulle goed wat hulle nie doen nie?

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle Falls Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Karel,

Dankie vir jou resensie. Ek is jammer jy het nie jou verblyf by ons geniet nie en ek wil vir jou n langnaweek kampering gratis aanbied vir jou ongerief. In verband met die abseiling moet dit ongelukkig vooraf gereel word, omdat ons mense van Oudtshoorn kry om dit aan te bied. Ek wens jy het vooraf met my gepraat hieroor, maar julle was vroeg die volgende oggend al klaar weg.

Groete
Michael

Eagle Falls Country Lodge
Hannes D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooie natuur.

Die ontvangs was hartlik en die akkommodasie is in die mooiste omgewing geleë waar jy tussen berge en waterstrome afgesonder is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Db C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Db C
Saam met vriende

Lekker rustige plaas atmosfeer.

Ons het ongelukkig net een nag gebly wat te kort was. Sal volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig, maar dis omtrent dit!

Substandard fasiliteite - chips in die kombuis breekware, verslete kombuiskaste, muf in die stort, afgeleefde beddegoed en meubels. En bo-op dit alles kry jy 1-ply toilet papier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn R
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Ek oordryf nie as ek sê 1000% waarde vir geld. Ons is so hartlik ontvang en op die hande gedra. Atmosphere is ongelooflik. Die beste tyd gehad, tydjie was net heeltemal te kort. Pragtige natuurskoon. Beautiful views. Net wat ons nodig gehad het. Te min sterretjies om te rate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle Falls Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Marilyn.
Dit was heerlik om, julle te ontvang.
Kom gerus weer, en bring julle vriende en familie saam.
Vriendelike Groete

Eagle Falls Country Lodge
Denise P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Denise P
Saam met vriende

Beautiful, but overpriced.

I had to book this at the last minute as my original plans fell through. Travelling with my husband and his brother our accommodation requirements are specific and it meant a lot of messages backwards and forwards. The main chalet was far more expensive than the cabins but had the privacy we required, so we took it. For the price we expected luxury. The (dirt) road to the chalet was incredibly steep and we listened to the reception who said many people don't drive down to it. The chalet was clean, but minimally though adequately equipped. Taps were loose - I could push them from side to side! Key from the bedroom out was missing. I found reception not very hospitable. The scenery was awesome. No pamphlets or documentation on available walks. I asked at reception and got minimal info. Trails are poorly marked and we eventually went back not sure that the trail would lead back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location, quiet and neat.

What a lovely little house in between the mountains. Would have loved to stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otto B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Otto B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ou eenhede in pragtige natuuromgewing.

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs met aangename kroeg en gemaklike restaurant. Mooiste omgewing met lieflike staproetes. Eenhede is redelik oud maar gerieflik, breekgoed kan opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers te naby ander kamers, wou alleen wees.

Mooi area maar kamers te na aan mekaar. Die resataurant is meer 'n kroeg en skep nie 'n vriendelike atmosfeer nie, dis meer vir sports bar tipe plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel!

Die diens, die uitkyk en die verblyf was als fantasties! Net nie seker oor hoe skoon die plek was nie, daar was 'n bak met ou vleis in die yskas toe ons daar gekom het, beddegoed het paar merkies op gehad en daar was geen toiletpapier nie, maar dis 'n fantastiese wegbreek en ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie D
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging, akkommodasie kort aandag.

Eagle Falls se ligging is fantasties - en die geen selfoonopvangs sorg vir goeie afskakel van die buitewêreld. Jy raak letterlik deel van die natuur by Eagle Falls. Ons (4 grootmense en 1 kind) moes op kort kennisgewing ons bespreking se datums verander, maar is dadelik tegemoet gekom deur Michael. Die "cabin" wat aan ons toegewys was, was 'n absolute teleurstelling. Die eenheid het nie 2 slaapkamers nie, maar eerder 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat die hele leefarea volgestaan het. 'n Deur van die slaapkamer lei reguit in die bar in en word van binne die bar gesluit. Verder is die deur nie die hele kosyn vol nie - die musiek uit die bar is harder in die slaapkamer as langsaan in die bar. Ten spyte van vele versoeke een aand om die TV sagter te sit weens 'n slapende 2 jarige in die kamer, was ons net meegedeel dat dit oor 'n rukkie gedoen sal word. Daardie rukkie het 'n paar uur geneem om aan te breek. 'n Muurkassie is reg voor die wasbak - dus moet jy by die afdroogarea staan om skottelgoed te was. Verder was die deurrakkies van die yskas weg, die vrieshokkie het geen afskorting gehad nie en die yskasdeur is met 'n stukkie draad in plek gehou. Die eenheid is moontlik geskik vir 'n ouerpaar met 'n kind/ers, maar nie vir 2 volwasse paartjies met 'n kind soos wat ons bespreking gedoen is nie. Daar is verder min privaatheid by die cabins - wanneer jy op jou stoep sit of braai, is jou buurman 'n paar tree van jou af. Geen afskorting/privaatheid tussen die cabins nie. Die gasvryheid by Eagle Falls is egter van uitstaande gehalte en die etes wat ons uit die kombuis bestel het was heerlik! Sal beslis weer Eagle Falls besoek, maar sal by die chalets oornag eerder as die cabins. (Let wel, daar is geensins aan ons genoem dat die datums verander 'n probleem sou veroorsaak of dat dit 'n onder-standaard cabin tot gevolg sou hê nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese oornagfasiliteite met asemrowende uitsig op bergreekse en waterval.

Die kothuise is al redelik oud en dit lyk of basiese instandhouding lanklaas gedoen is soos byvoorbeeld kombuiskraan wat nie heeltemal wil draai nie, stortkraan het heeltemal losgekom. Verder was ons uitsig fantasties en het ons wel lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurika S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika S
Gesin met tieners

Rus vir die siel, terug na die natuur met ongelooflike gasvryheid.

Onflippengelooflik! Mooiste plek ooit, lekker kos, gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lennox D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely breathtaking.

Really enjoyed our stay. Relaxing on the deck with beautiful mountain and waterfall views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thelma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an absolute disaster.

We received no accommodation and was stranded in the middle of nowhere on Easter wekend, as Management made a double booking. Poor management of the establishment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle Falls Country Lodge se terugvoer

Dear Thelma,

I am truly appalled to hear of your experience, but we have now appointed new management and have been assured that these forms of mistakes are not likely to happen soon.

As a gesture of apology, please do contact us to redeem your free weekend with us.

Kind regards,
Sancheo

Eagle Falls Country Lodge
Karl V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dit is regtig 'n besonderse plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kampeer vir een nag se verblyf.

Ons het op laat kennisgewing akkommodasie gekry in kampeerterrein d.m.v. uitstekende diens van Lekkeslaap oor die internet. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Eienaar het persoonlik kampplek vir ons uitgewys. Geriewe is ordentlik en silwerskoon. Baie mooi gras en bome in kampterrein. Wonderlike uitsig en vele aktiwiteite om te doen. Ons het baie welkom gevoel in die informele en goedbestuurde oord. Die selfhelp-ontvangs was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eagle Falls Country Lodge se terugvoer

Beste Carel,

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om u weer hier te sien!

Groete,
Sancheo

Eagle Falls Country Lodge
Arina H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Arina H
Gesin met klein kinders

Nie waarde vir geld nie.

Baie mooi area in berge. Pad is nie mooi nie. Ons ry 'n Kia Sportage en het gesukkel op grondpaaie. Het 'n 4x4 verkieslik nodig. Veral as jy na die damme wil gaan vir visvang, kon nie met kar soontoe ry nie. Ons verblyf was vuil, daar is definitief nie skoongemaak nie. Vorige mense wat daar gebly het se kos was nog in die mikrogolf, en die rede is seker omdat die mikrogolf glad nie gewerk het nie. Hangkas se deur het afgeval toe ons dit oopmaak, die kamer is baie klein. Daar is net 1 vertrekkie met kombuis, slaapkamer en 'n TV. Glad nie die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B
Gesin met tieners

Onbeskryflik mooi!

Michael is so gasvry, die kos is heerlik, en die uitsig is asemrowend. Ons sal defnitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very hospitable, plenty of activities.

Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R863
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R863
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R863
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtefontein Plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyZDQ5ZTNiLTg1ZGMtNDNkMy1hZmZlLWRjYjA3NmE4M2U1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R863 per nag, vir 2 mense 35 5 1 4 Ruigtenfontein Farm Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.737103190013 22.821848342948