+26
Selfsorg in Umtentweni

Eagle Road Holiday Home

10 gaste

5 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 Eagle Road, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Eagle Road Holiday Home is 'n selfsorghuis op 'n heuwel in Umtentweni aan die Suidkus. Die huis is in 'n boomryke area en het 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is slaapplek vir 10 gaste.

Die eiendom beskik oor 'n hoofhuis met 4 slaapkamers en 3 badkamers, en 'n aparte woonstel met 'n en suite-slaapkamer. Die hoofslaapkamer in die hoofhuis het 'n koningingrootte-bed, instapkas, privaat sitkamer met 'n TV met DStv, 'n kantoorspasie en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak-eenheid, bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en deel die tweede slaapkamer se en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat sitkamer met 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het ook 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n TV.

Die kombuis in die hoofhuis het die nodige toebehore om maaltye voor te berei en daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n etenstafel en dit lei na 'n toe kuierarea met 'n kroeg, pizza-oond en 'n braai-area met 'n uitsig oor die swembad en tuin.

Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 26 Eagle Road, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eagle Road Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 10)
Bespreek

26 Eagle Road, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59fe052e354dd3d9e7018437e6945d1dc71b9f1f31f65affc7427e109a62ed0923d16f083a833351ea83608cd8f73ec3d554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 26 Eagle Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.709161 30.475238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang