Eagle View One

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die huis is sorgvuldig ontwerp om die impak daarvan op die omgewing te verminder. Dit is ook onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en gebruik natuurlike waterbronne sowel as kragopwekkers wat deur batterye en gas aangedryf word. Daar is 'n gasverwarmer en redelike selfoonsein.

Let asseblief daarop dat die huis slegs per 4x4-voertuig, 'n helikopter of 'n klein vliegtuig bereik kan word. Eagle View het sy eie helikopterplatform vir diegene wat verkies om te vlieg. Die eienaar kan kontakbesonderhede verskaf vir diensverskaffers wat 'n 4x4-pendeldiens vanaf Dullstroom of 'n helikopterdiens vanaf Gauteng teen 'n bykomende koste aanbied.

Gaste sal langs 'n 4 km-grondpad ry om Eagle View Cabin te bereik.

Hulle sal deur 'n privaat landgoed ry en inklok voordat hulle by Beaumont Farm aankom, waar die eenheid geleë is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R540, Beaumont Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53bfb3bded5e68081b8056b04b6dc5f482207228299338fbe6ed2f5ab353fa0054df9953fc7c454b5baf99819d68a3e7fc0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Off the R540 Beaumont Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.390409846253 30.172531495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang