Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle View 1

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die huis is noukeurig ontwerp om die impak op die omgewing so min moontlik te hou. Die huis is ook onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en gebruik natuurlike waterbronne en kragopwekkers wat met batterye en gas werk. Daar is 'n gasverwarmer en redelike selfoonsein.

Let asb. dat die huis slegs met 'n 4x4-voertuig, 'n helikopter of 'n vliegtuigie bereikbaar is. Eagle View het sy eie heliblad vir diegene wat verkies om te vlieg. Die eienaar kan kontakbesonderhede van diensverskaffers vir 'n 4x4-pendeldiens vanaf Dullstroom of 'n helikopterdiens vanaf Gauteng teen 'n ekstra koste voorsien.
Gaste sal op 'n 4 km lange grondpad ry om by Eagle View Cabin aan te kom.

Gaste sal deur 'n privaat landgoed ry en daar inteken voor hulle by die Beaumont-plaas, waar die eenheid is, aankom.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Beaumont-plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53bfb3bded5e68081b8056b04b6dc5f482207228299338fbe6ed2f5ab353fa0054df9953fc7c454b5baf99819d68a3e7fc0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Off the R540 Beaumont Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.390409846253 30.172531495701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem