+26
Selfsorg in Kathu

Eagles Rest Kathu

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerald F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Gemaklik en gerieflik. Baie lekker, die mense daar is baie vriendelik en het vir seker gemaak ons is heeltyd reg. Baie goeie WiFi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Will definitely visit this place again. Had an overnight stay. The place was clean and safe for our car and trailer behind gates. Friendly host and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties. Baie netjies, stil area, goeie bestuur. Hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann Mechiel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik & gerieflik. Die kamers en kombuis was goed toegerus en die lugversorging het 100% gewerk, wat 'n seëning is in 'n warm plek soos Kathu. Dankie aan ons gasvrou wat baie vlink was met kommunikasie. Dit was 'n plesier om by Eagles Rest Gastehuis woonagtig te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle J
1 nag Gesin met tieners
4.6
Feb 2026

Had a great stay. Absolutely great. Enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstaande oorbly oor oornag fasiliteite! Uitstaande geriewe en altyd 'n plesier om by Eagles Rest oor te bly. Sien uit om weer in 2026 verskeie kere daar oor te bly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker en mooi. Lekker en mooi plek en waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker rus voor die lang pad. Sal enige tyd weer oorbly, baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henrietta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea7eaad870690d69e0ed8fc3ce0f7e08eca74ebb73af1dae99ff5db53a9f164fffb68a1790c66771e34959eeb72fc3a4b1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 228 5 1 5 9 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.696370342827 23.055013418198
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang