+26
Selfsorg in Kathu

Eagles Rest Kathu

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uitstekende diens. Baie netjies en stil. Henriette en haar man het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en was baie behulpsaam met inligting oor die voorspoelings op die N14. Het selfs aangebied dat ons 'n aand ekstra gratis kan aanbly tot die pad weer oop is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Voel tuis en rus lekker. Is by hek ontvang en sommer tuis gevoel. Kon lekker buite sit en die tuin geniet na 'n dag se reis. Is 'n plek wat ek weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tech4green Pty Ltd C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amper soos by die huis. Baie netjiese gastehuis, mooi skoon en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

It was very comfortable. Thank you for a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Great value for the money. What a lovely place to stay as a family of four. Couldn't ask for a better layover on a long trip. Excellent value for money. Would recommend it to anybody needing a self-catering place to stay in Kathu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Gemaklik en gerieflik. Baie lekker, die mense daar is baie vriendelik en het vir seker gemaak ons is heeltyd reg. Baie goeie WiFi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Will definitely visit this place again. Had an overnight stay. The place was clean and safe for our car and trailer behind gates. Friendly host and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties. Baie netjies, stil area, goeie bestuur. Hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann Mechiel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik & gerieflik. Die kamers en kombuis was goed toegerus en die lugversorging het 100% gewerk, wat 'n seëning is in 'n warm plek soos Kathu. Dankie aan ons gasvrou wat baie vlink was met kommunikasie. Dit was 'n plesier om by Eagles Rest Gastehuis woonagtig te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudy E
1 nag
4.8
Apr 2026

Lekker. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henrietta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 234

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea7eaad870690d69e0ed8fc3ce0f7e08eca74ebb73af1dae99ff5db53a9f164fffb68a1790c66771e34959eeb72fc3a4b1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 234 5 1 5 9 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.696370342827 23.055013418198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang