+26
Selfsorg in Kathu

Eagles Rest Kathu

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Eagles Rest Kathu bied 5 selfsorg-eenhede in Kathu in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer af.

Akkommodasie by Eagles Rest Kathu bestaan uit 3 eenhede wat smaakvol versier is. Elke eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuisie. Daar is ook 2 eenhede met beide 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, TV's met volledige DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook rugsteun-kragtoevoer te danke aan sonkrag tydens beurtkrag.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike lapa met braaigeriewe en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad om in af te koel. Veilige onderdak-parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Eagles Rest Kathu is naby verskeie geriewe in die dorp en is net 'n paar kilometer van die Sishen Gholf- en Buiteklub af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louis K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens. Baie netjies en stil. Henriette en haar man het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en was baie behulpsaam met inligting oo...
Sien meer
Mei 2026
Magda S
Saam met lewensmaat
5.0
Voel tuis en rus lekker. Is by hek ontvang en sommer tuis gevoel. Kon lekker buite sit en die tuin geniet na 'n dag se reis. Is 'n plek wat ek weer sa...
Sien meer
Apr 2026
Tech4green Pty Ltd C
Saam met lewensmaat
5.0
Amper soos by die huis. Baie netjiese gastehuis, mooi skoon en alles wat mens nodig het.
Apr 2026
Dawie H
Gesin met klein kinders
5.0
It was very comfortable. Thank you for a pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Theo W
Gesin met klein kinders
5.0
Great value for the money. What a lovely place to stay as a family of four. Couldn't ask for a better layover on a long trip. Excellent...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henrietta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 234

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 9 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Eagles Rest Kathu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea7eaad870690d69e0ed8fc3ce0f7e08eca74ebb73af1dae99ff5db53a9f164fffb68a1790c66771e34959eeb72fc3a4b1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 234 5 1 5 9 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.696370342827 23.055013418198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang