2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Easy Stay - Median 402 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in The Median-kompleks in Rosebank. Die kompleks is net 700 m vanaf die Rosebank Mall en bied maklike toegang tot 'n aantal restaurante in die area.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, stoele en 'n sitarea met 'n TV met Netflix en YouTube. Hierdie area lei na 'n balkon met buitesitplek.
Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die kompleks is na aan die Johannesburg Stadion en Gold Reef City. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 25,7 km ver is.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Easy Stay Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
- Gaste dink Easy Stay - Median 402 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Cradock Avenue, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang