4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 73 Ocean Front Quay, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ebenezer is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die ongerepte Mile 16 Beach Estate in die hartjie van Yzerfontein. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek aan die Weskus aangesien hierdie eiendom net 150 m van die strand af is.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en een van die badkamers het 'n stort en 'n bad, terwyl die ander badkamer 'n stort het. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan.
Buite is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele asook 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan terwyl die vuur brand. Die ligging van hierdie eiendom is net 'n entjie van winkels en restaurante af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jeffrey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 73 Ocean Front Quay, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Ebenezer het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
73 Ocean Front Quay, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang