6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eclipse Luxury Penthouse is 'n selfsorg-dakwoonstel op die boonste verdieping in die veilige Eclipse-kompleks in die hartjie van Groenpunt. Dit is stapafstand vanaf alle groot besienswaardighede, insluitend die V&A Waterfront, Kaapstad Stadion, winkels, restaurante en die middestad.
Die dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die ander 2 slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n stylvolle stel glastrappe wat vanaf die slaapkamers na die oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea onder lei. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met topklas-toebehore, soos 'n stoof, oond, Smeg-ketel en -broodrooster en 'n ontbyttoonbank. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10.
Die dek bied 'n uitsig op Tafelberg en Seinheuwel, en die stoep is ideaal vir skemerkelkies en bied 'n uitsig oor die V&A Waterfront, die see en die stad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Josephine Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 27 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Eclipse Luxury Penthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang