+47
Selfsorg in Panoramaroete

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Uitkyk Road, 15 km off N4 to Malelane, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eco Eden Bush Lodge and Events Venue bied 'n unieke, omgewingsvriendelike Afrika-ervaring met boma-aande, sterrekyk en ontspanning en is geleë in die hartjie van die Croc River Mountain Conservancy, slegs 24 km buite Mbombela (Nelspruit). Gewilde toeristebestemmings soos die Krugerwildtuin en Panorama-roete kan in een dag geakkommodeer word en begeleide toere en vervoer word deur die Lodge gereël.

Die Lodge bied 6 kamers wat gemaklik tot 12 gaste as 'n eenheid kan slaap, of afsonderlik bespreek kan word vir enkel- of dubbelverblyf. Vars wit linne, handdoeke, geriewe sowel as 'n koffiestasie word voorsien en die kamers word op aanvraag skoongemaak. Gaste het gratis toegang tot die gemeenskaplike sitkamer, eetkamer, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, 'n kaggel op die patio en alle ander oop ruimtes en geriewe.

Die geriewe sluit in 'n pragtige swembad, 'n boma vir bosbraai en ontspanning, 'n stap- en bergfietsroete en 'n groot trampolien vir die kinders. Talle alternatiewe aktiwiteite kan in die omliggende gebied gereël word, van boomkruiproetes, vierwielmotorfietsry en riviervlotvaart tot kulturele toere en wildritte. Die vriendelike persoonlike diens sal byval vind by die mees veeleisende sakereisigers en vakansiegangers.

Eco Eden is die perfekte oornagplek vir oorlandse groepe op pad na die Krugerwildtuin. Boma-etes en bosbraaie kan op versoek gereël word. 'n 9 km lange grondpad vanaf die N4 lei na Eco Eden Bush Lodge, wat met gewone motors bereik kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Uitkyk Road, 15 km off N4 to Malelane, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Eco Eden Bush Lodge and Events Venue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Uitkyk Road, 15 km off N4 to Malelane, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA027d0d310372873762b4b51764e5d0d6ad264fc1d92d4a2a26f5263fbbbf1045eb6192c96ce5fca0befce5ffb895ee50e3b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Uitkyk Road 15 km off N4 to Malelane 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.558748838053 31.113345618303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang