Ecolux Boutique Hotel
- Slaapplek vir 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Gilfilan street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ecolux Boutique Hotel bied hotelverblyf in die hartjie van Komatipoort en is net 10 km vanaf die Krokodilbrughek, wat die oostelike ingang van die Krugerwildtuin is. Dit is die ideale opsie vir enkelreisigers, paartjies of sakereisigers wat op soek is na 'n avontuurlustige vakansie.
Verblyf word in 11 Luukse Koningkamers of 8 Standaardkamers gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n koffiestasie met 'n yskassie, sitplek, 'n platskerm-TV met OpenView-kanale en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n gastesitarea en -eetarea wat 'n uitsig oor die groen tuine bied, 'n swembad met sonstoele en 'n trampolien vir kinders. 'n Restaurant en kroeg is op die perseel beskikbaar, en aktiwiteite in die omgewing sluit wildritte, gholf en tiervishengel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Ecolux Boutique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Gilfilan street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Ecolux Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Gilfilan street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang