Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (1)
Wildsplase (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Komatipoort

4.1 / 5  
volgens 92 resensies
Lees regte resensies van Komatipoort van 92 geverifieerde gaste.
Indien jy Komatipoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Komatipoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Komatipoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Komatipoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Komatipoort Akkommodasie

26 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Komatipoort

Orchards Farm Cottages word persoonlik besit en bestuur deur Linda en Doug Renecle wat ekstra, klein persoonlike aandag aan die nodige bestee om seker te maak dat gaste tuis voel en hul verblyftydperk geniet. Die li...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Komatipoort

Meerkat Manor Gastehuis is in Komatipoort, 'n gewilde bestemming vir toeriste van regoor die wêreld wat verblyf benodig op pad na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland. Verblyf word gebied in 'n splinternuwe...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 420
R1 065
per nag, vir 2 mense
B&B in Komatipoort

Trees Too Guest Lodge is 'n klein gastehuis wat deur 'n gesin besit en bestuur word en 'n kroeg en restaurant het (geen selfsorg-geriewe nie). Dit is net 8 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin, 6 km va...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Komatipoort

River Hill Lodge is in Komatipoort geleë. Dit is 'n klein, privaat lodge in 'n natuurlike bosveld-omgewing langs die Komatirivier. Die konferensiesentrum, kroegsitkamer en swembad bied 'n skouspelagtige uitsig oor ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Komatipoort

Kom ontspan in 4-ster-weelde by Villa Candilabra met die opsie van B&B- of selfsorg-verblyf in Villa Too Gastehuis. Ons voorsien uitstekende verblyf in Komatipoort met 'n uitsig oor die wêreldberoemde Krugerwildtu...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Komatipoort

Komati Friends is in Komatipoort geleë en bied gehalte verblyf vir die hele gesin. Die eenhede is net 10 km van die Krokodilbrug af, wat dit die ideale oornagplek maak vir gaste wat op pad is na Mosambiek, of graag...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Komatipoort

Tambarina Guest House in in Komatipoort, naby die Maputo-deurgang, geleë. Hierdie rustige woning, van jou gashere Hannes, Annalize en Emma, is in die omgewing (8 km) van die wêreldberoemde Krugerwildtuin geleë. O...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Lodge in Komatipoort

Sundown Lodge in Komatipoort bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornag-gaste. Die lodge is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede, asook die Mosambiekse grens. D...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Komatipoort

Croc River Lodge is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier geleë. Die smaakvol versierde lodge is in Komatipoort en het 'n swembad, tuin en braaigeriewe. Verblyf word in 6 en suite-ga...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Komatipoort

Boomhuisie bestaan uit 3 selfsorg-eenhede in Komatipoort, daar waar die Krokodil- en die Komatirivier bymekaarkom. Besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, Kambaku Gholfklub en Mosambiek se grens is net 'n hanetr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Komatipoort akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wild Frontier blad indien jy na meer Wild Frontier akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]