+20
Lodge in Noodrand

Econo Lodge

  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Waboom Street, Secunda, 2302, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Econo Lodge bied oornagverblyf in Secunda. Dié lodge is minder as 3 km vanaf Secunda se Winkelsentrum, Lake Umuzi Waterfront, en 5 km vanaf Graceland Casino.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamers wat 10 kamers met 2 enkelbeddens elk, 6 dubbelkamers, 4 selfsorgeenhede en 1 Huis insluit.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en is toegerus met 'n TV met gedeelde DStv-geriewe en 'n yskassie.

Die Huis beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea en dit bied slaapplek aan 12 gaste.

Econo Lodge is ideaal vir oornagverblyf, paartjies, vriende en sakereisigers.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Thembisile K
5.0
Pleasant. We had travelled for a marathon, and the people at the stay were welcoming. They went to the lengths of ensuring we had nice ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Lizzy M
5.0
Friendly environment. It was a very good place and value for money. Employees were friendly and helpful. Give occupants the remote for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Sa Metal A
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig, skoon en gerieflik, vriendelike mense. Ek het baie lekker gebly, ek werk nou in Secunda vir die volgende paar maande en sal definitief Ec...
Sien meer
Mei 2025
Monica T
Saam met vriende
4.8
We have a wonderful stay. The stay was good. We loved our welcome gifts. Thank you very much. We came to participate in the Kosmos 3-in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Sakhamuzi Z
Saam met vriende
4.8
Good. The place was positioned perfectly for what I was there for; however, I would like them to upgrade their shower head. They are ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2 Waboom Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Econo Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Waboom Street, Secunda, 2302, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZjQ1MjAyLTE5NTUtNGUwYS1hMzJhLTNjMTRlYjczYmNmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 79 5 1 4 2 Waboom Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.495113583397 29.19256478548
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang