Econo Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Econo Lodge bied oornagverblyf in Secunda. Dié lodge is minder as 3 km vanaf Secunda se Winkelsentrum, Lake Umuzi Waterfront, en 5 km vanaf Graceland Casino.

Ons het 10 kamers met 2 enkelbeddens elk, 6 dubbelkamers en 4 selfsorgkamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV met DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n en suite-badkamer met stort. Daar is ook 'n TV met gedeelde DStv-geriewe en 'n yskassie.

Econo Lodge is ideaal vir paartjies, vriende en sakereisigers.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Econo Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za