Pick your preferred language

English

Afrikaans

+39

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 28 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Colchester Crescent, Parklands, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Eden is 'n ruim selfsorgeenheid op die grondverdieping met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Parklands en is ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele. Die sit- en kroegarea het gemaklike sitplek. Verder is daar 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek, 'n swembad, braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid is naby winkelsentrums, restaurante en die strand. Dit maak van sonkrag gebruik en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Oznur Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Colchester Crescent, Parklands, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer-gryprelings
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf R1 500
25 % AF
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
25 % AF
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
25 % AF
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 4)
Bespreek

20 Colchester Crescent, Parklands, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA863b48f6404c91c71de88b6b3493c548a03d1d2f61709199ffe35610b89ddba82654fb257a4c81e1bbc65eb1badfc3bc4ce4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 20 Colchester Crescent Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8042494 18.4951403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang