8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Albert Meyer Street, Eden Dunes 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Eden Dunes 78 is in 'n kompleks in Shelly Beach geleë en bied 'n lieflike selfsorgvakansie. Hierdie verblyf is 'n rustige en gerieflike toevlugsoord vir gesinne of groepe vriende.
Dié bekoorlike eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het knus rusbanke en 'n TV, en die kombuis is met 'n ontbythoekie, yskas-vrieskas, oond, stoof, wasmasjien, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad wat 'n see-uitsig het en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste het direkte toegang tot die strand en is naby winkelsentrums, restaurante en besienswaardighede. Gaste kan ook duikavonture met African Dive Adventures, visvang en gholf geniet of die skilderagtige Skyline Natuurreservaat verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Albert Meyer Street, Eden Dunes 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Dunes 78 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Albert Meyer Street, Eden Dunes 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang