+21
Selfsorg in Edenvale

Eden Glen Cottage & Studio

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 64 Harris Avenue, Eden Glen, Edenvale, 1613, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Eden Glen Cottage & Studio bied selfsorgverblyf in 2 eenhede elk met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Edenvale, Gauteng.

Eden Glen Cottage het slaapplek vir 2 gaste het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n studeerhoekie met 'n lessenaar, asook 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder kan gaste die sprankelende swembad geniet. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Eden Glen Studio bied slaapplek aan 2 gaste en het moderne estetika. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond asook 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gebruik. Ander geriewe sluit 'n rusbank met sitplek vir 2 in. Gaste het ook toegang tot die swembad.

Die stad Edenvale bied gaste 'n rustige wegbreek. Gaste kan Montecasino wat 26 km ver is, of Gold Reef City wat 34 km ver is, besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kerrylea E
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant! Great! Safe and cosy. Access in and out independently was simple and quick - we had busy schedules, so this was a big pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Margaret D
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Friendly, comfortable and clean. Perfect!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Vusubheki S
Besigheidsreis
5.0
Top notch. Everything was good accommodation and location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Louisa D
Saam met lewensmaat
5.0
Emily is 'n uitstekende gasvrou. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2025
Alberto L
Saam met lewensmaat
5.0
Very happy except for the bed. A double bed is too narrow for 2 adults. At least make it a queen size. A king size will be the ideal si...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Emily Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 64 Harris Avenue, Eden Glen, Edenvale, 1613, Gauteng
  • Gaste dink Eden Glen Cottage & Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R688
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R688
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R688
per nag, vir 2 mense
Bespreek

64 Harris Avenue, Eden Glen, Edenvale, 1613, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd34f1b0d9560efc17dabaf762743500742fec5c7c8d4367d96c2554a48311ea4513a87e210e2372e59b4c805109129debd88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R688 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 64 Harris Avenue Eden Glen 1613 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.129172276741 28.176374486622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang