2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eden on the Bay 150 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die kusvoorstad Bloubergstrand, Kaapstad, en is ideaal vir 'n gemaklike strandvakansie.
Hierdie woonstel het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim en oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Vir diegene wat wil werk, is 'n werktafel en gratis WiFi ook beskikbaar.
Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n tafel en stoele, wat 'n heerlike plek is vir 'n oggendkoffie.
Bloubergstrand bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite soos visvang, branderplankry, stap op die strand, plaaslike winkelsentrums en smaaklike restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden on the Bay 150 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang