+22

Eden on the Bay 71

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, 7441, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 082 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden on the Bay 17 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand geleë is. Dit is bo die bekende Eden on the Bay-leefstylsentrum en gaste het direkte toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, kruideniers-, geriefs-, klere- en unieke kuns- en dekorwinkels.

Hierdie pragtige woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n lieflike balkon met buitesitplek. Die kompleks is stapafstand vanaf die strand en 'n buiteluggimnasium.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 789

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Beach Estate Boulevard, Big Bay, 7441, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden on the Bay 71 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 082
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 082
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 082
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard, Big Bay, 7441, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e33b358e9388252bf3f2ccd50efb390c221b925c4eb1abdb797adbba2f21b4f62a5d1c1b0ead5731949ef5a59c497f352ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 082 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Beach Estate Boulevard, Big Bay, 7441 Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.793013182053 18.457591831684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang