Eden Wilds 6
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen geraas word na 22:00 in die oord toegelaat nie. Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat of geakkommodeer nie. Die TV-kas, sowel as 'n kas in die tweede slaapkamer, is gesluit en word deur die eienaars gebruik om persoonlike items te bêre. Respekteer asseblief hul privaatheid en moenie probeer om hierdie kaste oop te maak nie. Gaste word versoek om hul eie strand- en swemhanddoeke saam te bring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Old Pont Road, 6 Eden Wilds, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang