+22

Eden Wilds J124

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont Road, Eden Wilds Estate Unit J124, Rennies Beach, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden Wilds J124 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Rennies Beach, net buite Port Edward. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan verken en geniet.

Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die lugverkoelde eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV met beperkte DStv-kanale. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat patio met buitemeubels geniet, en die landgoed spog met 'n gemeenskaplike swembad met buite-eetplekke, braaigeriewe en 'n pooltafel, en direkte toegang tot die Mtamvuna-rivier. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Port Edward-strand ongeveer 8 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Rooi Woestyn, Mpenjati Natuurreservaat en die Wild Waves Waterpark.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Wasmasjien
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 383

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Old Pont Road, Eden Wilds Estate Unit J124, Rennies Beach, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont Road, Eden Wilds Estate Unit J124, Rennies Beach, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf6812fdcfb27d526a2638cd1e0c7412d80c4953c1f7c217ce599d102e2e19a31f7479ceec63fd48b61efc4cd3f1fabbe520?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) Old Pont Road Eden Wilds Estate Unit J124 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.06345014396 30.175161889138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang