+76
Gastehuis in Lichtenburg

Edenville Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lily L
1 nag
5.0
Mrt 2026

Oulike huisie. Baie lekker gebly. Alles is netjies en skoon. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Hi Lily Jy maak sommer ons dag met so pragtige resensie - dankie! Ons werk hard daaraan om seker te maak ons kamers is ten alle tye netjies en skoon (die grootste kompliment vir iemand in gasvryheid - dankie) Ons sien sommer uit om jou weer te sien! Groete Rikus

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Hi Louise Wat 'n treffende resensie - dankie! Dit maak ons sommer warm in die hart om te weet julle het lekker gebly! Kom kyk - ons het onlangs begin om in sekere kamers lugversorging te installeer, en doen die kamers toe sommer oor. Groete en mooi gaan Rikus, Alitia & Arina

Thelmarie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Great value for money! The host was in constant communication throughout our trip. The staff were friendly and helpful. The rooms were clean, neat, and we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Value for money - the biggest compliment to any business! Thank you! We are so incredibly pleased to know that you enjoyed your stay - it makes us want to improve even more! We've started to add air conditioners in some rooms - come back soon! Our best to you. Rikus & Alitia Owners @ Edenville Guesthouse Lichtenburg

Larissa K
Kort verblyf
4.4
Feb 2026

Stil, gemaklik, oulik, netjies, vriendelik en bedagsaam. Ek het baie lekker gebly by die gastehuis. Die mense is vriendelik en die perseel asook kamers ongelooflik mooi. Mens kan sien hulle dink aan die gas wat daar moet bly. Sal dit definitief aanbeveel en hulle sal my weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Hi Larissa Sjoe, ek het lanklaas so goed gevoel oor ons produk! Baie dankie vir jou pragtige komplimente. Dit is alles wat ons na streef - dit maak ons sommer bly om te sien ons kry dit reg. Mag dit goed gaan met jou. Kom kuier gou weer! Vriendelike groete Rikus & Alitia

Cornelius C
1 nag Besigheidsreis
3.0
Mrt 2026

Teleurgestel. Looked like good value for the price on the photos. Upon arrival, I had to walk through quite deep water to get to the keypad at the gate. The major issue was that they don't have firewalls between the rooms, so I could hear my neighbours all evening. When I switched the lights off at bedtime, my ceiling was slightly illuminated from my neighbour's lights which were still on. Also, the mattress felt like it had a lump in the middle. I had to sleep exactly in the middle of the bed; otherwise, it felt like I was sleeping on a slanted surface. I requested breakfast on the check-in form, but the dining room was closed this morning and the cleaning lady said they didn't receive my request for breakfast. Very disappointed. Would gladly pay more and get a proper and peaceful stay elsewhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Hello CPC Systems This saddens us to the core to see that you were not satisfied! We sincerely apologise for missing your breakfast instruction - we have updated our standard operating procedure so it does not happen again - I can just imagine what must have gone through your mind at that moment - we are greatly embarrassed. The rain was relentless over the time you came and the rainwater did flood the gate area - we will be installing drainage systems soon. We don't have fire walls, as the house was built in the 1960s with sandstone. We do however, rebuild where necessary when we renovate a room and will look into the matter in the room you stayed in. The bed: the mattress is a plush mattress and not firm - we are in the process of replacing all plush mattresses as a plush mattress is not suitable for plus-size or tall individuals. We humbly apologise for the experience you had, and would love to (if you would accept) offer you 1 night's free stay in one of our newly renovated rooms in an attempt to exonerate us in your view. Please do contact us directly. Our kindest regards to you Rikus Owner @ Edenville Guesthouse Lichtenburg.

Danel K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Lekker sentrale oornagplekkie. Ons het vir besigheid gereis en Edenville Gastehuis was uitstekend! Hilda was so vriendelik en het ons mooi rondgewys. Ons het dadelik tuis gevoel. Die kamers is netjies en skoon, met alles wat mens nodig het vir oornagverblyf. Die gastehuis is ook lekker sentraal. Ek sal dit definitief kan aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Hello Danel Baie dankie vir jou pragtige resensie - dit help werklik teer aan die pad vorentoe! Ons is sommer bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons het onlangs begin om in sekere kamers lugversorging te installeer, en toe doen ons sommer die kamers oor ook - kom kuier weer! Groete Rikus & Alitia

Bernard C
1 nag
5.0
Jan 2025

Nice. Quiet. Peaceful. It is a good place. Close to big malls. Rooms are okay; I hope for the installation of air conditioners ASAP. Rooms are cosy though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Hello Bernard Your wishes are fulfilled! We have installed air conditioners in some rooms and are still busy with the project, and we've also renovated the rooms that now have air cons. We've gone the twin/king way with the beds - come see! Thanks again for the perfect score - it paves the way to improvement! Kindest regards Rikus @ Edenville Guesthouse Lichtenburg

Morne E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Vir seker die moeite werd. Ongelooflik lekker en gemaklik, sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Hi Morné Baie dankie vir jou mooi resensie! Dit maak ons sommer bly om te weet julle het lekker gebly. Ons is besig om die kamers een vir een oor te doen - kom kuier gerus weer! Groete Edenville Gastehuis bestuur

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Hello Alta Dankie vir die opbouende kritiek, maar nog steeds komplimenterende resensie - ons waardeer. Ons gebruik slegs "down-like" duvets, en het gaan ondersoek instel - dit was wel die duvet wat nie goeie son gekry het nadat hy gewas is nie - ons vra hartlik om verskoning daarvoor! Vriendelike groete Rikus @ Edenville Gastehuis Lichtenburg

Drieka L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Veilig en skoon met vriendelike diens. Baie vriendelike diens. Netjies en skoon, sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Haai Drieka. Veilig, skoon en netjies is ons grootste mikpunt, baie dankie dat jy dit noem! Ons waardeer jou besonderse terugvoer - dit teer die pad na vooruitgang! Solank ons gaste glimlag, laat dit ons glimlag. Mooi bly Drieka, en dankie weereens! Sien jou hopelik gou weer en indien nie, veilig reis waarookal jy mag gaan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rikus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Buchanan Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e857a20799a57eb37a1019fb15c702eefb1568ba96a24674415f7a006d967f2d00b98caaf26bf981d779ef2da33c02a6cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 19 Buchanan Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.150978598834 26.163948775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang