Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17
Selfsorg in Ifafi

Edwil's Place

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Longtom Avenue, Ifafi, 0260, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Edwil's Place is 'n selfsorgwoonstel in Ifafi, Noordwes, ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n aparte area met 'n dubbelslaapbank vir 2 volwassenes.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite is daar sitplek, 'n braai-area en 'n pragtige tuin. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Annette N
5.0
Gemaklik, gerieflik en rustig. Pragtige eenheid in stil, rustige omgewing. Baie moeite is gedoen om die eenheid gerieflik te maak. Ek wou net rustig w...
Sien meer
Okt 2025
Joos P
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boeke. Awesome, Awesome, Awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Belinda B
4.6
Edwil's Place is nog dié BESTE blyplek wat ons gekry het deur die webtuiste! Edwil's Place sal ons aanbeveel vir almal wat belangstel. Waarde vir geld...
Sien meer
Jan 2026
Juanita B
4.6
Perfect hideaway. Wilma goes out of her way for her guests. Clean, spacious, well-equipped unit in tranquil surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Ian V
Saam met lewensmaat
4.6
Netjiese, skoon plek wat baie mooi gemaak is en dit het ook baie spasie. Baie lekker plek met alles wat jy nodig mag kry.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Longtom Avenue, Ifafi, 0260, Noordwes
  • Gaste dink Edwil's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

6 Longtom Avenue, Ifafi, 0260, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3363e7bf9197f0ef1e56212bc6a880f19d4c6ddc228184b943c16bc4b808148ecc808a7b3a7ad4f76fcb7c1c230769c15ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 6 Longtom Avenue Ifafi 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.743547929267 27.892158914891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang