- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Eikendal Vineyards, Off R44, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Eikendal Lodge is 12 km vanaf Stellenbosch in die Helderberg geleë. Dié area is veral vir wynroetes en staproetes bekend en is die perfekte wegbreekplek vir natuurliefhebbers om die natuurskoon te geniet.
Dié lodge bied verblyf in 9 kamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste en óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens het. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n bad of 'n stort.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin en wingerd in.
Gaste kan die pragtige uitsigte bewonder, voetslaan op 'n staproete deur die wingerde, in die lodge se swembad afkoel of die kelder besoek vir 'n komplimentêre proe aan bekroonde wyne.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Roniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Eikendal Vineyards, Off R44, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
- Gaste dink Eikendal Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Eikendal Vineyards, Off R44, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang