Eikenhof Plaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Almero O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

By Eikenhof Plaas kom jy tuis! My verblyf op Eikenhof Plaas was uit die boonste rakke. Ek het al byna by elke moontlike gastehuis en gasteplaas in en buite Vredendal oornag, maar hierdie was beslis een van my beste ervarings in 10 jaar! Uitstekend toegerus en baie vriendelike diens. Ek sal weer teruggaan om daar te gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rozanne
Eikenhof Plaas
Baie dankie. Dit is vir ons so lekker wanneer mense lekker bly op die plaas. Baie dankie vir die mooi resensie.

Hanro L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik. Baie nice plek! Baie netjies, baie impressed gewees met die geriewe. Alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg, is reeds daar. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha J
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Amazing! Absolutely wonderful! Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustige wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Die huisie is baie goed toegerus en die uitsig oor die lande is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Spent a very nice, peaceful weekend at Eikenhof Plaas. Well-equipped, comfortable accommodation with nice views of Vredendal from the stoep. Enjoyed the complimentary wine and chocolate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soekie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilig, skoon en netjies. Baie mooi uitsig oor wingerde. Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Skoon en netjies. Komplimentêre Merlot vanaf hul plaas ontvang, asook sjokolade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies en goed toegerus. Veilig. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig oor die wingerde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflike heerlike ervaring! Hierdie plek is "next-level". Ongelooflik goed toegerus met meer as wat jy nodig het. Ek het nie eens al die luukshede in my eie huis nie. Pragtig, super netjies en skoon. Ek dink alreeds aan 'n plan om net weer hier te kan gaan bly. Dankie - dit was heerlik - net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele T
1 nag
5.0
Aug 2025

Divine. Wonderful place, stylish decor, comfort and kindness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid A
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Welcoming, comfortable and easy to recommend. It was a lovely spot and the pictures don't really do it justice. No negative feedback at all - great hot shower and awesome bed and fully kitted kitchen. I can't comment on WiFi as I didn't use it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rozanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R362, Eikenhof Farm, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080b044b510cae4b54444bd54e585b9a3a0603e8cc9340fef5ad1beaa024043630a6a4e17273a30c0986b8496367db5348c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 R362 Eikenhof Farm 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.651720315287 18.500475869188
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang