- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 16:00 - Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages is in die voorheuwels van die Magaliesberge op die Magalies Meander naby Hekpoort geleë. Die rustige wildplaas is perfek vir lang wandelinge, wildkyk, uitstekende voëlkyk-geleenthede en pragtige berg-uitsigte. Ekukhuleni is net 'n uur van Johannesburg, Pretoria en Rustenburg af, so dis die ideale keuse vir jou volgende wegbreek.
Die plaas het 5 afgeleë kothuise wat ten volle toegerus is en elkeen oor 1 of 2 slaapkamers beskik. Die kothuise word omring deur die Bosveld se rustigheid en elkeen het 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n Cadac-skottel. Die slaapkamers het almal en suite-badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuise is elkeen toegerus met die nodige breekware, eetgerei, potte, panne, 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond. Die kothuise is smaakvol met keramiekteëlvloere afgewerk. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n swembad vir gaste se gebruik wat in die prentjiemooi tuin geleë is. Ekukhuleni is naby die Wieg van die Mensdom. Kom verken die Sterkfonteingrotte en Maropeng ? 'n wêreldbekende ondergrondse besienswaardigheid wat jou op 'n reis deur die mensdom se geskiedenis sal neem.
Let asb. daarop dat daar 'n kort grondpad na die eiendom is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng
- Gaste dink Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 16:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang