Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Oudtshoorn

El Dorado - Two Bedroom House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bianca D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik. Perfekte plek in Oudtshoorn, 'n huis ver van die huis. Netjies en skoon, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
El Dorado - Two Bedroom House
Goeie dag Bianca, Baie dankie vir u terugvoer. Ons is baie bly om te verneem dat u die verblyf by ons geniet het. Sien uit om julle weer by El Dorado te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, El Dorado Bestuur

Douglas D
1 nag
5.0
Des 2025

Sorry to leave. Enjoyed staying there, well-run resort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
El Dorado - Two Bedroom House
Dear Douglas, Thank you for your review. We are happy to know you enjoyed your stay with us. Hope to welcome you back to El Dorado in the future. Kind regards, El Dorado Management

Jonell S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Excellent. Excellent, easy, 24 hr service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
El Dorado - Two Bedroom House
Dear Jonell, Thank you for your positive review. We are delighted to know you enjoyed your stay. Looking forward to welcoming you back to El Dorado in the near future. Kind regards, El Dorado management

Suzette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Luuks vir die prys, kry 'n gevoel van 'tuiswees', 'n lekker bederf. Absoluut heerlik gebly. Die huisie het alles wat 'n mens nodig het en die diens was puik. Ons derde besoek aan El Dorado en beslis nie die laaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
El Dorado - Two Bedroom House
Goeie dag Suzette, Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat u die verblyf by El Dorado geniet het. Sien uit om u in die nabye toekoms weer by El Dorado te verwelkom. Vriendelike groete, El Dorado bestuur

Eathon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie moderne woonstel wat baie gemaklik is. Baie lekker stil area met vriendelike gesigte. Was lekker ontvang deur die personeel, baie veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
El Dorado - Two Bedroom House
Goeie dag Eathon, Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat u die verblyf asook ons gasvryheid geniet het. Hoop om u weer in die nabye toekoms by El Dorado te verwelkom. Vriendelike groete, El Dorado bestuur

Carmen Lucille S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Tranquil. Was a beautiful clean two-bedroom accommodation. Only problem we experienced was the slow WiFi connection that didn't work at times and also no smart TV. The teenagers would have loved to stream their favourite movies. DStv did not work at times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bert
El Dorado - Two Bedroom House
Dear Carmen, Thank you for your review. We are happy to know you enjoyed your stay. Thank you for your feedback as it helps us improve where necessary. Hope to welcome you back to El Dorado in the future. Kind regards, El Dorado Management

Marius D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Lekker gekuier, gelukkig net vir twee dae anders sou ek te veel slaap verloor het. Eenheid was baie netjies en skoon en het alles wat jy nodig sal hê vir 'n kort wegbreek. Die dubbelbed in ons kamer was net hopeloos te klein vir my en ek is maar 1,87 m lank. Behalwe vir die bed was die verblyf heel aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
El Dorado - Two Bedroom House
Goeie more, Marius, Dankie vir u terugvoering. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het. Sien uit om u weer by El Dorado te verwelkom. Vriendelike groete, El Dorado bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Van der Riet and Park Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe88c9e7945645058525d432d5bdec539a1865c63fbaa5c55d26cc8298037024ee216ab5be6490c8d923f42b482388dc67ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Corner of Van der Riet and Park Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.58319783392 22.191592901945
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang