+23
Selfsorg in Vosburg

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Poortjie, R384, Vosburg, 8780, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas is net 20 km van Vosburg af geleë en word omring deur rustige wandelpaaie en pragtige groen bome. Hierdie luukse gastehuis bied gemaklike selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.

Hierdie huis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, asook 'n goed ingerigte kombuis, sitkamer en tuinarea. Die hoofslaapkamer het sy eie en suite-badkamer, terwyl die ander 2 kamers 'n badkamer deel. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne.

Die groen tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, terwyl die omliggende Karoo-dorp historiese geboue, skilderagtige ritte en natuurskoon bied. Die plaas bied ook diere- en voëlkyk, sowel as 'n 12 km lange stap- en fietsry-roete deur die Grootwild- en Springbokkamp.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Poortjie, R384, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Poortjie, R384, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNjg5NjY5LWU0ZWItNDExYi1hOTBhLTY3MzlkNDYxMjFmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm Poortjie R384 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.708236476903 22.841370329698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang