8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Kreef Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Elands One is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Elandsbaai. Die huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort. Die derde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het genoeg gemaklike sitplek en 'n kaggel. WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n skadu-stoep met sitplek, braaigeriewe, 'n buitestort en 'n panoramiese uitsig oor die see. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel en direkte toegang tot 'n promenade na die strand. Die huis is naby winkels en restaurante geleë en Lambertsbaai is sowat 48,3 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Paul Owen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Kreef Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Elands One het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Kreef Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang