Elephant Point Lodge 23
10 gaste
5 slaapkamers
6 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - R536 Kruger Road, Paul Kruger Gate, Skukuza, 1350, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Elephant Point Lodge 23 bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin.
Dié lodge het 'n Arabiese en Afrika-tema en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het koningingrootte-hemelbeddens en die ander 2 kamers het dubbelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad of albei. Twee van die kamers het privaat buitestorte.
Die lodge het 2 kombuise met moderne toebehore. Die ruim, sentrale kuierarea is oopplan, en daar is 'n kaggel in die formele sitkamer.
Die kuierarea langsaan het braaigeriewe en 'n pizza-oond. Die leefarea lei na 'n ruim onderdakdek met 'n swembad wat oor die bosveld uitkyk.
Verder is daar 'n boma met 'n vuurput op die perseel. Vanuit die swembad kan gaste die olifante, seekoeie en buffels dophou wat by die rivier kom water drink.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R536 Kruger Road, Paul Kruger Gate, Skukuza, 1350, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R536 Kruger Road, Paul Kruger Gate, Skukuza, 1350, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang