Elephant Point Lodge 23

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Elephant Point Lodge 23 bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin.

Dié lodge het 'n Arabiese en Afrika-tema en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het koningingrootte-hemelbeddens en die ander 2 kamers het dubbelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad of albei. Twee van die kamers het privaat buitestorte.

Die lodge het 2 kombuise met moderne toebehore. Die ruim, sentrale kuierarea is oopplan en daar is 'n kaggel in die formele sitkamer.

Die kuierarea langsaan het braaigeriewe en 'n pizza-oond. Die leefarea lei na 'n ruim onderdakdek met 'n swembad wat oor die bosveld uitkyk.

Verder is daar 'n boma met 'n vuurput op die perseel. Vanuit die swembad kan gaste die olifante, seekoeie en buffels dophou wat by die rivier kom water drink.

Slaapplek

'n Bespreking by Elephant Point Lodge 23 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Elephant Point Lodge 23 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R12 636 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za