2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Verdun Road, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wildeberg Elephants Trail Cottage is geleë op die Wildeberg-wynplaas in Franschhoek en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, wynplase, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die oopplan-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.
Daar is heerlike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Die eenheid se patio kyk uit oor die berge en fynbos met toegang tot 'n swembad.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 56
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Verdun Road, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Wildeberg Elephants Trail Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Verdun Road, Wildeberg wine farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang